Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Point Lodge 21

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle-rylaan, Lodge 21, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Pinnacle Point Lodge 21 is 'n pragtige vakansiehuis in Pinnacle Point en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die strand. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir 'n gesin, 'n groep vriende, of 'n groep gholf-entoesiaste wat op soek is na 'n luukse wegbreek.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers, wat gemaklik tot 8 gaste kan akkommodeer. Elke slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word aan gaste voorsien.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by een van die 2 eetareas in die huis geniet word. Die sitkamer het 'n kaggel en slim-TV om stromingsdienste te bekyk waar gaste by hul eie rekeninge kan aanmeld. Komplimentêre WiFi word aan gaste voorsien.

Die leefarea verbind naatloos deur skuifdeure na 'n onderdakstoep met stapeldeure, wat buigsaamheid bied om dit toe te maak op kouer dae. Die patio beskik oor 'n ingeboude braai-area met panoramiese uitsigte oor die see en 'n tuin waar kinders kan speel. Die huis bied gerieflike buiteparkeerplek en is stapafstand van die gemeenskaplike swembad, plonspoel en oerwoudgimnasium af geleë.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Pinnacle-rylaan, Lodge 21, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinnacle Point Lodge 21 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle-rylaan, Lodge 21, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c72d21daa4372b900d830cb17fda7afbd0763f1f87b1768aa7cba314207482e2b47bb8b141fec652c05eb70b3a3cbe8b4cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Pinnacle Drive Lodge 21 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.196515212206 22.093508424637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang