Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Point Golf Villa 3

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle-rylaan 1, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pinnacle Point Golf Villa 3 is 'n selfsorg-eenheid wat in die Pinnacle Point Gholflandgoed geleë is met die see in die agtergrond.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers elk met 'n en suite-badkamer, 'n oopplan-sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Dit het ook 'n omskakelaar wat krag aan die WiFi, TV en ligte verskaf.

Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping geleë en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer is bo geleë en het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser asook eetgerei en breekware. Die eetarea bied slaapplek aan 4 gaste en lei na die sitkamer wat gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met toegang tot gratis WiFi bied. Die villa het ook 'n omskakelaar wat die TV, Wi-Fi en ligte aan die gang hou tydens beurtkrag.

Daar is 'n omheinde patio met 'n ingeboude braai en 'n tafel met sitplek vir 4.

Pinnacle Point spog met 'n wêreldklas-gholfbaan, een van die top 10 nuwe bane in die wêreld, wat sedertdien onder die top 10 bane in Suid-Afrika aangewys is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Henk L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Pragtige plek met 'n lekker see uitsig.
Feb 2025
Johann M
5.0
Great. Very pleasant and comfortable. I do, however, recommend some coffee, tea, etc. It would be appreciated, especially for a one-nig...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Camè B
Saam met vriende
5.0
Fantastiese en rustige plek. Ongelooflik lekker gebly, baie rustige plek. Baie netjiese plek, alles wat 'n mens voor kan vra.
Feb 2025
Elisheva And Yeshua D
Saam met lewensmaat
5.0
Pinnacle Point Golf Villa 3 was everything I could have wanted. It was in a beau. Pinnacle Point Golf Villa 3 was everything I could ha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Odette V
Gesin met tieners
5.0
Perfect for a family holiday. We enjoyed our stay. The unit is beautiful and pristine. It has everything you could need. The enclosed p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Angelien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Pinnacle-rylaan 1, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinnacle Point Golf Villa 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinnacle-rylaan 1, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd17ecd4aac3a837d0ba07e219e4da96e064308cc6f51a689f4093540e2b0a5f48502ac34f337a9e7e76a2cd1f41eb7554ca4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 1 Pinnacle Drive Mossel Bay 6511 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.197528611714 22.096412540923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang