Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinella and Castanea Farm Cottages

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castanea and Pinella Farm Cottages, Porsie 3, Stampblokfontein Plaas, Magoebaskloof, 1018, Limpopo
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pinella en Castanea Farm Cottages is net langs die R71, tussen Polokwane en Tzaneen in Magoebaskloof geleë.

Pinella Farm Cottage het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed, en 'n oopplan-solderkamer toegerus met 2 addisionele koningingrootte-beddens, 1 enkelbed asook 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het 'n ekstra gastetoilet. Pinella Farm-kothuis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas, vrieskas en mikrogolfoond. Gaste het toegang tot 'n kaggel, 'n onderdakstoep met sitplek en 'n draagbare braai-area. Let asseblief daarop dat die houtdek geen versperrings het nie en al die slaapkamers is bo.

Rook word nie in die eenheid toegelaat nie en daar is geen TV nie. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Castanea Cottage is 'n stylvolle plaaskothuis met slaapplek vir 7 tot 9 gaste. 2 Gaste kan geakkommodeer word in die hoofslaapkamer wat 'n en suite-badkamer het, 2 gaste in die 2-enkelbedkamer, en 3 tot 5 in die solderkamer. Castanea-kothuis het 2 kaggels, 1 in die kombuis en eetkamer en 1 in die TV-kamer. Die buitelugvuurput is ideaal vir 'n groepbyeenkoms en die stoep wat oor die klein dam uitkyk het genoeg spasie vir lang, luilekker naweekmiddagetes.

Rook word nie in die eenheid toegelaat nie. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, voëlkyk en bergfietsry in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Cheryldene E
Gesin met tieners
5.0
Ongelooflike mooi en lekker blyplek. Ons het heerlik gebly en gekuier selfs al het dit aanhoudend gereën. Verblyf is baie mooi en goed ingerig. Die fe...
Sien meer
Jan 2025
Annemarie L
5.0
Versteekte juweel. Heerlik gebly, sou graag langer wou. Mal oor die massas krismisrose oral! Was net teleurgesteld dat ons nie regtig die rivier kon s...
Sien meer
Jan 2025
Christel K
Saam met vriende
5.0
Skoon, netjies en rus vir die siel. Ons 2 nagte by Pinella en Castanea was baie lekker. Die kinders kon hul verbeelding gebruik en veilig in die "feet...
Sien meer
Des 2024
Elizabeth S
Gesin met tieners
5.0
Asemrowende mooi omgewing en onverbeterlike kothuis. Ons het heerlik gekuier. Die ontvangs was hartlik en alles het ons verwagtinge oortref. Dit was '...
Sien meer
Nov 2024
Johan V
Saam met vriende
5.0
Absolutely breathtaking! Oh wow! What an amazing place! Nature and peace in overload. Absolutely breathtaking! The owners were so kind,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Iris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 128

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Castanea and Pinella Farm Cottages, Porsie 3, Stampblokfontein Plaas, Magoebaskloof, 1018, Limpopo
  • Gaste dink Pinella and Castanea Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Castanea and Pinella Farm Cottages, Porsie 3, Stampblokfontein Plaas, Magoebaskloof, 1018, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiNzVjMjg2LTQxNjktNDY5Yy04NmFlLWIzYTQzNjhmNjhhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 Castanea and Pinella Farm Cottages Portion 3, Farm Stampblokfontein 1018 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.880984133639 29.98943567276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang