Picardie Guest Farm
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Lakeside Gesinskamer
- B&B
- Tripelkamer
- B&B
- Selfsorgkothuis
- Selfsorg
- Dubbelkamer
- B&B
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 4 jaar bly gratis.
Kinders tussen 5 en 15 jaar betaal R450.
Daar is 'n semi-geplaveide pad en grondpad wat na die plaasperseel lei, maar dit is nie eens 'n kilometer lank nie en dit is geskik vir alle voertuie.
Geen dagbesoekers of troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis en in al die funksielokale verbode en 'n boete van R500 geld.
Let asb. dat sosiale byeenkomste van groepe tot 22:00 toegelaat word. Hierna moet gaste by die stiltetyd hou.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laboriestraat 8, Courtrai, Paarl, 7620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang