Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phosphor

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: G2, Kusweg 152, Da Gama, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 990 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Phosphor, is 'n noukeurig vervaardigde 3-slaapkamerhuis perfek geleë aan die seefront in Strand en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die binnekant van hierdie eiendom is onberispelik en het die wonderlikste uitsigte oor sonsondergange.

Dié selfsorghuis bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n ekstra gastetoilet beskikbaar. Alle kamers het lugversorging en sluit Egiptiese katoenbeddegoed en -handdoeke in.

Die ruim oopplan-kombuis is volledig toegerus en bevat 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof en oond, 'n boontjie-tot-koppie-koffiemasjien, 'n 8-sitplek-eetkamertafel en al die nodige toebehore om maaltye voor te berei en te kook. Vir gaste se gerief bied die huis ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.

Die aangrensende leefarea bied aan gaste vermaak wat 'n vintage-arcade-masjien en platskerm-TV met Netflix, Prime Video, Showmax en Disney Plus insluit. Dit maak oop na die binnenshuise vermaakkamer wat na die see kyk met 'n afstandbeheerde intrekbare dak, 'n plonspoel, 'n platskerm-TV, 'n ingeboude braai en 'n pizza-oond.

'n Omskakelaar is op die perseel in geval van kragonderbrekings toevoer. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en is naby verskeie ontspanningsaktiwiteite, insluitend die Strand-gholfklub, Somerset Mall en restaurante.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marinus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • G2, Kusweg 152, Da Gama, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Phosphor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ingang en paadjie sonder trappe

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 3 990
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 990
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: G2, Kusweg 152, Da Gama, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03918f1b8b82b7a8433fc5bafdba91761ffecb24f2907ba51348dd94716239f42be9368d90e8dccf2f6c13a18bd917f28490?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 990 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 G2, 152 Beach Road Da Gama 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.109047749896 18.821164812477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang