Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phezulu Plett

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Julia-laan 29, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Dié meervlakkige vakansiehuis is in Plettenbergbaai geleë en spog met pragtige uitsigte oor Lookout Beach en die strandmeer. Dit poog om gaste 'n gerieflike, dog ruim verblyf te bied, wat dit perfek maak vir 'n groot gesin of groep vriende wat 'n kuswegbreek langs die Tuinroete wil ervaar.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir tot 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Beide die hoof- en tweede slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en elkeen beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet met 'n bidet en 'n dubbelwasbak. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die vierde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en 'n kort trap lei af na die vyfde slaapkamer wat 2 stapelbeddens het. Die derde badkamer het 'n bad en die vierde badkamer het slegs 'n stort. Daar is ook 'n gastetoilet. Die slaapkamers lei almal na 'n onderdakstoep en terrastuin.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 2 oonde, 'n gasstoof, 'n broodrooster, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel en beide die hoof- en tweede leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Alle leefareas lei na 'n gedeeltelik bedekte dek wat spog met stranduitsigte, wat dit ideaal maak vir vermaak. Braaigeriewe is beskikbaar en gaste kan in die swembad in die tuin afkoel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Julia-laan 29, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Julia-laan 29, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d32bf0488e3811e1e1b41f9207c531c45b185f5cedb87c536434711bf53687312d59fb1fc3ab8de1426b7b1fe9c42b04e3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 12 mense 29 Julia Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.0455216 23.3666555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang