Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phangwa Bush Camp

Kampeer/karavaan
Winteraanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2025 tot 30 Jun 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Dewagensdrift Terrein 11, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 1002, Gauteng
  • Vanaf R500 R425 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Phangwa Bush Camp is in die Dinokeng-area geleë, net 'n kort entjie se ry vanaf die Dinokeng Wildreservaat se selfry-ingang. Die boskamp is 'n rustieke karavaan en kampeerterrein, geleë op privaat plase.

Die boskamp bied 8 aangedrewe staanplekke met privaat ablusies en draagbare braaigeriewe. Die vrylopende wild en 'n diverse voëllewe maak dit ideaal vir die natuur- en fotografieliefhebbers.

Die privaat ablusies het hul eie stort, wasbak, toilet en opwasarea. Elke perseel het sy eie kragpunt en 'n waterpunt.

Die boskamp is 59 km vanaf Pretoria en 116 km vanaf Johannesburg geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Daniel V
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome! Had a great stay at Phangwa. Sites are well spaced for privacy and the bomas are great, especially when the weather turns.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Eileen B
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful and lovely private stands. We enjoyed our weekend. Stands are private and in the bush. It was lovely, peaceful, and quiet. The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Mariechen D
Gesin met tieners
4.8
Amazing! Sal beslis weer gaan. Stunning kamp plek. Lekker fiets gery deur die kamp.
Mrt 2024
Sheila S
Gesin met klein kinders
4.6
Close to Pretoria with lovely private sites. Nice private sites with own ablutions, scullery and boma for braaiing. Sites far apart for...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Leslie F
Gesin met klein kinders
3.4
This can be a fabulous camp - beautiful trees; but it needs investment! It is very rustic, but all necessities are there - power points...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lee-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Dewagensdrift Terrein 11, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 1002, Gauteng
  • Gaste dink Phangwa Bush Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
R 500 R 425
per nag (plek vir 4)
Vanaf R500
R 500 R 425
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Dewagensdrift Terrein 11, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47f30f01080e89f43fd3fa240a7efeda71e1ace7d06e60cbcc2438bc114db372541c3aef8debf3b416320f6662ba44993c5d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R500 nouVanaf R425 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 Portion 11 Dewagensdrift Dinokeng Game Reserve 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -25.418508880275 28.469752371311

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang