Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Petite

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat 6, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Petite is 'n lieflike, knus woonstel op die gasheer se eiendom in Struisbaai. Die woonstel is ideaal vir reisigers wat op soek is na 'n gerieflike plekkie om te bly.

Dié oopplan-woonstel het slaapplek vir 3 gaste en daar is 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word, asook 'n enkelslaapbank in die sitarea. Daar is geen aparte slaapkamer nie. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring.

Die kombuisie het 2 enkelplaat-induksiestowe, 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n waaier. Wi-Fi en DStv is beskikbaar.

Die stoep bied sitplek en 'n braai-area waar gaste kan terugsit en somersaande geniet.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Aktiwiteite en besienswaardighede in Struisbaai sluit Kaap Agulhas-vuurtoring en -museum, De Hoop Natuurreservaat, verskeie staproetes, branderplankry en visvang in. Perde ritte, skuba-duik, Michelle Fishing Charters, Rolbal en nog vele meer.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Uschi P
5.0
Lovely hosts, super clean and comfortable. I absolutely would recommend Petite. I was warmly welcomed. Great space, super clean, comfor...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Pierre D
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely brilliant. We were overwhelmed by the hospitality and kindness. Very friendly host and hostess.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Liezette P
Gesin met tieners
5.0
Ons het lieflik gekuier en reeds ons volgende kuier se datums vasgemaak! Die plek het regtig alles wat nodig is.
Jan 2025
Daleen D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig en rustig. Hoop julle het 'n goeie nagrus gehad? Ons wil net baie, baie dankie sê vir julle gasvryheid en julle pragtige plekkie. Ons sal besl...
Sien meer
Des 2024
Hannerie S
5.0
Perfekte hoekie by die see. Heerlik gebly. Vriendelike gashere. Plekkie is perfek toegerus met alle benodighede. Baie gerieflik. Sal beslis weer bespr...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Mosselstraat 6, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Petite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselstraat 6, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA209492769d3a4e0f31cbb426b95ed2d31284ac93075d8bd4bf1d0817e04ccc5fbd14e6a0b219045f993b92f2a8a554086749?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 26 5 1 5 6 Mossel Street Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8080238 20.0496887

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang