Perfectly Situated Studio In Green Point
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Upper Portswood Road, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
- Vanaf R935 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hierdie goed ingerigte, luukse selfsorg-ateljeewoonstel is perfek geleë in Groenpunt, Kaapstad, en is 'n ideale basis vir sakereisigers of paartjies wat 'n romantiese wegbreek soek.
Die eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n koninggrootte-bed, 'n toegewyde werkspasie en oorgenoeg kasspasie vir bagasie. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea sluit 'n moderne, volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, noodsaaklike eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n ontbyttoonbank met stoele in. Langs die kombuis beskik die sitkamer oor 'n gemaklike rusbank, 'n muurgemonteerde TV met 'n verskeidenheid DSTV-kanale en toegang tot komplimentêre WiFi.
Die eiendom se sentrale ligging plaas dit binne stapafstand van die V&A Waterfront, City Centre, De Waterkant-naglewe, Groenpunt-stadion, die Seepunt-promenade, Virgin Active Gym, en 'n lewendige Sondaghandwerkmark. Veilige parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 10 Upper Portswood Road, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Upper Portswood Road, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang