Pennygum Cottage
1 resensie
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg. ‘N gasstofie, mikrogolf, toeklaprooster , ‘airfryer’, ketel en yskas is beskikbaar. Koffie, tee, suiker en melk word voorsien.
Huisreëls
Geen harde geraas ná 22h00.
Rook binne cottage word ten sterkste verbied!
Troeteldiere welkom met vooraf reëling
Geen oorslaap gaste
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14de Straat 56, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang