Pennington4u
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barracouta-draai 60, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pennington4u is in Pennington, 'n klein kusdorpie aan die suidkus van KwaZulu-Natal, geleë. Die dorp is veral bekend vir sy Blouvlagstrande, gholfbane, staproetes en rustige atmosfeer, wat dit 'n ideale verblyfkeuse maak vir diegene wat op soek is na 'n toevlugsoord van die bruisende stadslewe.
Verblyf bestaan uit 2 eenhede: die hoofhuis en die gesinskamer.
Die hoofhuis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier, 'n yskas en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens, 'n plafonwaaier en 'n yskas. Die gesinsbadkamer is toegerus met 'n hoekbad en 'n ruim stort. Die derde slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens, 'n plafonwaaier, 'n yskas en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die huis sluit ook 'n leefarea, 'n sit- en eetgedeelte, 'n oopplan-kombuis, gewapende reaksie en 'n braaigeriewe in.
Die gesinskamer is geskik vir 3 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, 'n enkelbed, 'n plafonwaaier, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n kombuisie. Dit beskik ook oor 'n privaat ingang.
Die strand is binne 10–15 minute se stap, waar gaste kan swem, visvang, snorkel, of 'n ontspannende wandeling langs die kuslyn. Pennington word omring deur 3 gholfbane, insluitend die bekende Selborne Park Gholflandgoed, Umdoni Gholfbaan, en 'n 9 putjiebaan by Pen Valley. Die nuut ontwikkelde fasiliteite by Umdoni Point sluit 'n restaurant, 'n gimnasium, piekelbal, padel en rolbal in. Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, staproetes, Parkrun, bierproe, haaihokduik en fietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Carine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Barracouta-draai 60, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pennington4u het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pennington Kelso KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barracouta-draai 60, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang