Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pennington4u

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Quintin F
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Ons het baie lekker gekuier en ons sal weer die eenheid besoek indien ons in die omgewing is. Ons eenheid was baie mooi en goed ingerig. Dit was opvalend netjies en skoon. Ons was beïndruk met die gasvryheid van die eienaars en het lekker op die perseel gewoon. Ons sal weer van die eenheid gebruik maak in die toekoms. Die eenheid is goed geleë en ons kon baie ander dorpe en dinge gaan besigtig en geniet. Dit is ook loop afstand van die see en was veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mitch K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Comfortable and homely. We were made to feel quite at home, the host was very friendly and helpful, very accommodating with our pets. Would certainly go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chimene B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Baie lekker gebly. Carine is 'n baie aangename mens en die verblyf was baie lekker stil en rustig en die huis is baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2020

Rustig en ontspanne. Was baie lekker daar. Veral die aandag en geduld met ons hondjies was wonderlik. Ek sou dalk net belê in n aircon en WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald L
Kort verblyf
5.0
Sep 2019

Perfekte verblyf vir 'n gesin. Pennington is 'n baie rustige dorpie op die Suidkus en verblyf pas by dit. Pennington is 'n baie rustige dorpie op die Suidkus en Pennington4u se verblyf pas by dit. Carine en Johan het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Wonderlik. Pennington4u is 'n wonderlike plek om te gaan. Dit is skoon, veilig, baie spasie, rustig, privaat en wonderlik. Carine en haar man is vreeslik vriendelik! Die braai-area is groot en genoeg koelte. Ons het lekker gerus en daar was meer as genoeg spasie vir ons honde buite. Dit was so rustig, niemand of geen motors het ons gepla nie. Dankie vir alles en die lekker verblyf, ons sal graag weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes H M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2019

Vriendelike gasvrye ontvangs en vertrek, lekker, rustig en stil agter veiligheidshekke en alarmsisteem. Pennington4u is 'n heerlike kuier huis met als wat jy nodig het om in te bly as die weer nie toelaat om buite te wees nie. Huis is veilig en alarmsisteem laat mens voel dat jy veilig is en indien buite, is jou bagasie en persoonlike besittings nog steeds veilig. Gasvrye en vriendelike ontvangs en diens elke dag van verblyf. Dit was regtig heerlik om daar te kon bly. Is net bietjie ver van die see af, maar in 'n rustige en stil omgewing uit die gejaag en rumoer van vakansiegangers. Baie dankie vir alles, ons het dit verskriklik geniet en lekker gekuier en vakansie gehou. Sal vir seker in die toekoms weer daar gaan bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Andre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Mei 2019

Glad nie lekker gewees nie. Ek het herhaaldelik bly vra of ons alleen op die eiendom bly en ek was verseker dat daar geen ander mense daar bly nie. Ons vinnig agtergekom dat dit 'n gastehuis is en ons sou nooit vir so iets gegaan het nie. Die eienaars bly op dieselfde perseel. Braaier is in 'n toestand en ek moes maar my eie rooster gaan koop. Groot TV's in elke slaapkamer, maar 'n vrek ou klein boks-TV in die leefarea. Ek het gevra of hulle nie een van die kamers se TV's daar kon sit nie en daar was gesê dat hulle nie die tyd daarvoor het nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Senamile S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2018

Pennington 4u is a great place, with great surroundings. We had an amazing time, the place is amazing and I would definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Wonderlike, skoon woning en omgewing. Carine en Johan was baie vriendelik en behulpsaam en het jou van begin laat tuis voel. Groot, ruim woning en baie skoon en netjies, was net een groot plesier om daar te kon kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carine
Pennington4u
Baie dankie, ons is bly julle het dit geniet. Dis nooit moeilik om aangename gaste met die nodige liefde en respek te behandel nie. Julle is enige tyd as vriende hier welkom. As gaste was julle aangenaam, netjies en baie vriendelik, dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracouta-draai 60, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA332bca97b24a7766f29c593ff12bf14a40653fa5355b6958659a466599ef61fcabbbbb992eeeb89ac2bfa6b182f7f8e3fa1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 60 Barracouta Bend Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -30.369448 30.702254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang