Pelageus
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andersonstraat 12 A, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R2 550 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Pelageus is 'n selfsorgvakansiewoonstel met 'n privaat ingang in 'n veilige gebou in Stilbaai-Wes. Dit is 'n uitstekende keuse vir vriende of familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die strand.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer en 'n gastetoilet. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n groot onderdakbalkon met sitplek en 'n braai. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die woonstel is sowat 150 m vanaf Stilbaai-Wes se strand en is naby winkels en restaurante geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Andersonstraat 12 A, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andersonstraat 12 A, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang