Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pedroskloof Farm Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pedroskloof Plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pedroskloof Plaas Accommodation bied bekoorlike plaasstylverblyf op 'n werkende plaas in die hartjie van Namakwaland. Die plaas is 25 km oos van Kamieskroon in die Kamiesberge geleë en is toeganklik via 'n grondpad.

Die verblyf bied slaapplek vir tot 14 gaste in 6 eenhede. Bossiegeur is 'n ruim selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n binnebraai en 'n volledig toegeruste kombuis en kyk uit oor die tuin.

Die Ou Werf is 'n oopplan-selfsorg-eenheid wat gemeubileer is met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus en daar is 'n onderdakstoep met 'n buitebraai.

Die Blommekamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie eenheid is nie ten volle selfsorg nie, maar sluit 'n koffiestasie, mikrogolfoond en yskassie in. Dit het 'n privaat stoep met 'n lieflike uitsig.

Die Stoepkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie eenheid is nie ten volle selfsorg nie, maar sluit 'n koffiestasie, mikrogolfoond en yskassie in. Dit het 'n privaat ingang vanaf die stoep.

Vinkel en Vonkel is 2 soortgelyke eenhede wat nie ten volle toegerus is vir selfsorg nie. Elke eenheid is ingerig met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n klein kombuisie met 'n koffiestasie, mikrogolfoond en yskassie. Elke eenheid het 'n privaat stoep met uitsigte oor die berge.

Veilige parkeerplek is beskikbaar, en gaste kan doendinge soos bergfietsry, voetslaan, 4x4-roetes en voëlkyk in die omliggende area geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Bea W
Gesin met tieners
5.0
Lieflike oasis in die Namakwaland. Baie gerieflike, warm Namakwaland gasvryheid in die Kamiesberge. Baie dankie, ons het heerlik gebly!
Des 2024
Leonie V
5.0
Lekker om op 'n werkende plaas te bly en te voel of jy by jou huis is. Sulene en Berto is regte Namakwalanders. Vriendelik en hulpvaardig.
Sep 2024
Mally M
Saam met lewensmaat
5.0
Ideally situated in a beautiful valley. The dinners were a special treat. This is one of those times when I don't want to say anything ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Hermann N
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was presies waarna ek soek was - baie goeie ligging vir blommekyk. Dit is op 'n rustige plaas sowat 25 km buite Kamieskroon.
Sep 2024
Bill V
Saam met lewensmaat
5.0
We didn't want to leave ever! Sulene is welcoming, warm, bubbly and a superb cook. We immediately felt like family! The setting is brea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sulene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Pedroskloof Plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Gaste dink Pedroskloof Farm Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Namakwaland Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pedroskloof Plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4ODdiY2VkLTNkMGQtNDFlNS05NmViLTMyMTE0NjI5NzM4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 Pedroskloof Plaas Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.137702777778 18.107130555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang