Pearly Beach Fish Relax
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 7 persone
4 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Carpenter Street, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Pearly Beach Fish Relax is 'n knus selfsorgvakansiehuis in Pearly Beach Resort, met slaapplek vir tot 7 gaste wat op soek is na 'n rustige gesinswegbreek naby die strand.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort en 'n aparte gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, die tweede met 'n driestapelbed, en die derde met 2 enkelmatrasse wat geskik is vir kinders.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kaggel. OpenView TV en 'n DVD-speler is beskikbaar vir vermaak op reënerige dae.
Die oord is 'n ten volle beveiligde kompleks met 24-uur toegangsbeheer, wat gemoedsrus bied vir 'n ontspanne verblyf terwyl kinders dit veilig kan geniet om saam met vriende op hul fietse in die strate te ry.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Slaapkamer
2 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Carpenter Street, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Pearly Beach Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 7 persone
4 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Carpenter Street, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang