Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paws TiPi at Lancewood

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste geniet vrede en rustigheid. Geen harde musiek of geraas word toegelaat nie.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
'n Plonspoel is in die veld langs die huis beskikbaar en word met ander gaste gedeel.
Dit is 'n waterbesparende plaas en gaste moet die water asb. spaarsamig gebruik.
Troeteldiervriendelike verblyf is moontlik indien daar vooraf versoek word. Dit sal aan die bepalings en voorwaardes onderhewig wees.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 355
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 3 355
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
    9 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assegai Rest-plaas, Klaasvoogds-Wes, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8fbf2d2c24ebf805d548f94bb566f9bdc061430284ced56454d04e928d910e422041e070cb4e181fbf4bf2f7851a4de3f975?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 355 per nag, vir 9 mense 1 5 1 5 Assegai Rest Farm Klaasvoogds West 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.775932131247 19.982021008597

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang