Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Parkhouse Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Chenéll P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lovely stay. Friendly host and lovely place to rest for the night while travelling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel H
1 nag
5.0
Feb 2025

Very good. The host was very friendly and helpful. The room was clean and provided everything I needed for a 1 night stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie En Rentia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gemaklik. Dit was 'n aangename en netjiese oornagverblyfplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sal vir seker aanbeveel vir oornag verblyf. Skoon verblyf en 'n vriendelike ontvangs gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daphne V
1 nag
5.0
Jan 2025

Gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Gerieflike groot kamer. Gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Gerieflike groot kamer en badkamer. Veilige parkering. Lekker sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois C
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2025

Heerlik, rustig, gerieflik. Heerlik oorgeslaap. Baie netjies, gerieflik en skoon. Heerlike beddens. Ligging was goed - naby verskeie restaurante. Veiligheid kan bietjie opgeskerp word vir reisigers - maar verstaan ook dis 'n klein dorpie - ons Jo'burgers is net nie gewoond aan hekke en vensters sonder diefwering wat nie kan sluit nie! Ons het nie vir 'n oomblik onveilig gevoel nie - net opgelet. Sal beslis weer gebruik maak van Park House!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen D
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Great service, great stay. The stay was adequate, the host was friendly and made us feel extremely welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Werner P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Baie gemaklik, lekker gerus. Perfek vir daai lang pad Kaap of Johannesburg toe. Goed geleë vir wanneer die lyf moeg is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilma F
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Het 'n baie lekker oornag gehad, plekkie was skoon en netjies. Goeie nagrus gehad in 'n skoon en netjiese plekkie. Gasvrou en man was baie vriendelik en het ons tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Amoné M
1 nag Saam met vriende
4.0
Jan 2025

Good. Very good, the location given takes you to the wrong address, but the place is very nicely taken care of.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Diane Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D'Urban Row 2, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe326effd7c82655ef87297dc451fb905325f1d5edb886513f8c6711b1235f49a89685d629d628daa0f7d84334dcb57f81376?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 2 D'Urban Row Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.719554040316 25.096894085634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang