Park House Lodge
Beskrywing
Dié kamer bestaan uit 'n dubbelbed en 'n privaat en suite-badkamer. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, eetkamer, kroegsitkamer, braai-area, stoepe en balkonne, en die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, eetkamer, kroegsitkamer, braai-area, stoepe en balkonne en die tuin.
Gaste kan by die bestuur navraag doen oor troeteldiere.
Parkeerplek op straat is beskikbaar met kameras wat die motors bekyk.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike badkamer met 'n bad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, eetkamer, kroegsitkamer, braai-area, stoepe en balkonne en die tuin.
Gaste kan by die bestuur navraag doen oor troeteldiere.
Parkeerplek op straat is beskikbaar met kameras wat die motors bekyk.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie gesinskamer bestaan uit 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n privaat en suite-badkamer. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, eetkamer, kroegsitkamer, braai-area, stoepe en balkonne, en die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, eetkamer, kroegsitkamer, braai-area, stoepe en balkonne en die tuin.
Gaste kan by die bestuur navraag doen oor troeteldiere.
Parkeerplek op straat is beskikbaar met kameras wat die motors bekyk.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 121 High Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang