Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Found

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minorweg 18 P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Paradise Found is 'n privaat gesinsvakansiehuis met asemrowende see-uitsigte in Danabaai met volop wild.

Hierdie eiendom bied 2 eenhede naamlik die Hoofhuis op die grondvloer en 'n gerieflike en netjiese selfsorg-gastesuite op die eerste verdieping van die hoofhuis in die Tuinroete-area. Toegang tot die eenheid is deur 'n privaat trap aan die straatkant van die hoofhuis.

Dana Bay is 'n eko-vriendelike bewaarde area net wes van Pinnacle Point waar gaste die kalmte en wonder van klein wildsbokke, frankolien, tarentale, skilpaaie en baie spesies voëls kan ervaar. Die verblyf is naby Garden Route Casino, Pinnacle Point, Hartenbos en verskeie gholfbane en strande, en is net 4 uur se ry vanaf Kaapstad en 30 minute vanaf George Lughawe. Hierdie verblyf is perfek vir gaste wat vrede, rustigheid en 'n wegbreek van die besige en rumoerige stad soek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Minorweg 18 P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradise Found het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minorweg 18 P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9087da96164a0fa4b315204431c60cdf460c7482d61da9366d49695d607ca7b6aba78b417e335d9a181a91ab29912ab14d6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 18 P Minor Road Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.200675183866 22.047818746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang