Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise@360

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2025 tot 28 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lorstan-laan 27, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 150 R2 835 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Paradise@360 geniet pragtige see-uitsigte en is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis vir 8 mense en is net 250 m vanaf die strand in Paradise Beach, Jeffreysbaai.

Die eenheid is toegerus met watertenks en sonkrag en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.

Die huis het lieflike uitsigte vanaf die dakdek en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en het 'n stort en 'n en suite-bad. Daar is ook 'n uitsig oor die see. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die laaste 2 slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, en gaste kan die see-uitsig geniet. Al die slaapkamers het plafonwaaiers.

Linne en badhanddoeke word voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring. Drie van die slaapkamers het Amerikaanse veiligheidsluike voor die skuifdeure wat na die dek lei.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n ysmasjien, lugbraaier, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg of etenstafel geniet word. . 'n Wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Gaste kan in die sitkamer ontspan en gratis veseltoegang DStv is beskikbaar en maak oop op die omheinde binnebraai-area wat oor die berge uitkyk. Parkeerplek is ook beskikbaar vir 6 voertuie.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Karin S
Saam met lewensmaat
5.0
Verwagtinge oortref. Wat 'n fantastiese huis. Ons het vreeslik lekker gebly. Die gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig. Sal definitief weer daar ...
Sien meer
Feb 2025
Stefan B
Saam met lewensmaat
5.0
Modern, netjies, heerlik. Wat 'n heerlike plek om by te kuier! Pragtige uitsig, ruim braai area, heerlike kamer en badkamer, goed ingerigte kombuis en...
Sien meer
Des 2024
Marianca E
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik! Baie lekker gebly! Pragtige uitsig, lekker braai area. Baie rustig. Sal definitief weer gaan!
Sep 2024
Louw W
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Ons het baie lekker gebly. Was vriendelik ontvang. Die mense was gasvry en behulpsaam.
Aug 2024
Rolene K
5.0
Was goeie wegbreek elke sent werd. Baie goeie diens. Dis was 'n nou soos by jou eie huis. Het ons tuis laat voel. Ek beveel enigeen aan om daar te gaa...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Connie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Lorstan-laan 27, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • Gaste dink Paradise@360 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 150
R 3 150 R 2 835
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 150
R 3 150 R 2 835
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lorstan-laan 27, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f9c21ac6b9ec6f2ab84a4747d95434973c2b9736f7d227a6c13da8ad179137b8cea4c7d61150c3e3463a73179dadb8c63a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 150 nouVanaf R2 835 per nag, vir 8 mense 26 5 1 5 27 Lorstan Avenue Paradise Beach 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.11304226551 24.876016864418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang