Par La Mer
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 1409, Ekubo Estate, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R5 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Port Edward 2 is 'n selfsorg-eenheid in Port Edward, 'n klein oorddorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Geleë tussen die warm Indiese Oseaan en die golwende heuwels van KwaZulu-Natal, bied Port Edward 'n oorvloed warm sand, natuurreservate en staproetes wat dit 'n uitsonderlike vakansiebestemming maak.
Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 8 mense in 4 en suite-slaapkamers wat elk 'n stort het, slaapkamers het ten volle lugversorging.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die ruim leefarea het 'n pragtige etenstafel met sitplek vir 10 en 'n ruim sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV.
Daar is 'n privaat swembad asook die gebruik van die klubhuisgeriewe, wat 'n tennisbaan, muurbalbane, swembad en stortgeriewe insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Mariska Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Erf 1409, Ekubo Estate, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 1409, Ekubo Estate, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang