Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panorama Self Catering

  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alk van Zyl-laan 68, Panorama, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Panorama Selfsorg is in Panorama geleë en bied gaste gerieflik gemeubileerde eenhede wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer.

Al die eenhede is ingerig met gemaklike beddens en het en suite-badkamers met baddens of storte. Sommige van die kamers het lugversorging en het slaapbanke. Beddegoed en badhanddoeke word in al die eenhede voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Elkeen van die eenhede het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. TV's met Openview-kanale is in die eenhede beskikbaar. Neem asseblief kennis dat die eenhede nie stowe of potte het nie.

Gaste kan in die stil tuin ontspan, of op warm dae in die swembad afkoel. Die swembad is omhein en word deur 'n net bedek.

Panorama Selfsorg is net 900 m vanaf die Panorama Medi-Clinic en Tygerberg Kollege, 1 km vanaf die Plattekloof Sentrum, en 2 km vanaf die Plattekloof Village Centre.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Riette Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 47

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Alk van Zyl-laan 68, Panorama, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Panorama Self Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alk van Zyl-laan 68, Panorama, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvht5VekUnwddlYbeiyTEFpdaFovaYBhNYHOb4FvKtRYVBVljVZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 68 Alk van Zyl Avenue Panorama 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.878876 18.57329

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang