Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panorama Boutique Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President-straat 44, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Panorama Boutique Guest House bied 'n luukse B&B-ervaring aan plaaslike en internasionale reisigers. Geleë in Graskop, in die hartjie van die skilderagtige Panoramaroete in Mpumalanga, is hierdie gastehuis die ideale basis vanwaar daguitstappies beplan word om die omliggende besienswaardighede te verken.

Elke smaakvol versierde kamer is gemeubileer met óf 'n dubbel-, koningin- of koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met óf 'n bad, stort, óf albei. Elke kamer het ook lugversorging, 'n lessenaar en 'n slim-TV met DStv en Netflix. WiFi, 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en ander geriewe word ook voorsien.

Die gastehuis spog met 'n swembad, wasgoeddienste en betaalde veilige parkeerplek op die perseel. Panorama Boutique Guest House is ideaal geleë binne 16 km vanaf besienswaardighede soos God's Window, Lissabon en Berlynse valle, Pelgrimsrus, Graskop-kloof, Mac Mac-waterval. Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe is 85,5 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Pertunia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • President-straat 44, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Panorama Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President-straat 44, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0745670d6c0537cbf7c03ad65afa9c6240be23c48cefa99902893fa91a3c8616c35f2883e8ad1a42fb5a0f8411e15dd4c4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 44 President Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.9311682 30.8436248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang