Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panda's Guest Cottage

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Preez-straat 4, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Panda's Guest Cottage is in die dorpie Kaapschehoop in Mpumalanga geleë. Perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, weg van die stad se gewoel. Dit is privaat en netjies.

Verblyf word gebied in 'n ruim dubbelkamer en 'n selfsorg-eenheid.

Die dubbelkamer word Panda's genoem. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Volledige DStv is beskikbaar. Die kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf, breekware en eetgerei. Die kothuis het sy eie privaat ingang en buite-area met 'n tuinstel en 'n braai. Daar is privaat parkeerplek op die perseel beskikbaar. Die kragopwekker word op sekere tye aangeskakel. Hierdie eenheid het nie skottelgoedgeriewe nie. Die verblyf sal self die skottelgoed hanteer. Neem asseblief ook kennis dat daar geen stoof is nie.

Die Owl's Cottage beskik oor 2 enkelbeddens, 'n kombuis, eetarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis is toegerus met 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware asook 'n gasstoof. Die kothuis het ook 'n TV met volledige DStv-kanale. Daar is 'n buite-area met 'n tuinstel en 'n braai. Die kothuis het onderdakparkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hanlie D
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Baie dankie vir 'n lekker kuier. Was net heeltemal te kort. Daar is nog baie dinge wat ons wou doen en sien. Sal beslis teruggaan.
Jan 2025
Sanet E
Saam met vriende
5.0
I can highly recommend Owl Cottage, part of Panda Guest Cottage! The hosts were very friendly and helpful and made us feel at home! The...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Derek L
Saam met lewensmaat
5.0
Very enjoyable! Very friendly hosts, neat and cosy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Petro S
5.0
Ek kan dit aanbeveel! Ek het heerlik gebly en sal graag weer wil teruggaan.
Jul 2024
Carine V
Saam met lewensmaat
5.0
Restful and charming. We loved our stay at Panda's Guest Cottage and would recommend it to everybody. It had everything you could wish ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Du Preez-straat 4, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Panda's Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Preez-straat 4, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0b60831cc72031a0753de905e3127a6c5caf7332f7a8433117b1e080febc5b4891cc412ec1c5a9fb0f8b516d71063c32197?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 4 Du Preez Street Kaapschehoop 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.5909987 30.7674609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang