Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palms on Protea

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 80, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Palms on Protea is 'n moderne woonstel vir tot 5 mense, in Struisbaai, en is net 650 m van die strand af.

Die ruim woonstel is op die eerste verdieping geleë en bied slaapplek aan 6 volwassenes en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en maak oop op die balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 'n Dubbelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n hoekbad, 'n stort en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n elektriese oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg geniet word. 'n Skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en 'n ysmasjien is ook beskikbaar vir gaste om te gebruik. Die kombuis-eiland is toegerus met 'n uittrekbare verlengkoord vir gaste wat werk moet doen.

Gaste kan ontspan in die sitkamer met 'n knus sitarea, 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale en 'n binnebraai-area. Gaste moet asseblief hul eie hout saambring. Die woonstel gebruik sonkrag.

Die sitkamer maak oop op 'n balkon met 'n gedeeltelike uitsig oor die see. Visskoonmaakgeriewe onder die woonstel se trappe, asook parkeerplek vir 'n boot, is beskikbaar. Parkeerplek word voorsien vir 2 voertuie.

Ons verskaf 5 GB gratis data en gaste is welkom om meer data te koop indien nodig.

'n Nova Sport Fisher-boot is beskikbaar as 'n visvanghandves of plesierboot as die weer dit toelaat. Snacks is ook op versoek beskikbaar. Die kostes word bepaal volgens gaste se behoeftes met bespreking. Strandhengeluitstappies kan ook gereël word vir diegene wat nie visstokke ens saamgebring het nie.

Struisbaai bied verskeie doendinge soos swem, visvang, kajakvaart, branderplankry en vlieërbranderry, om die walvisse tussen Julie tot Augustus te kyk of die verskeie staproetes in die omgewing te verken. Gaste kan ook die kort rit van 4 km na L'Agulhas neem om die Quoin Point-vuurtoring, en die Cape Agulhas-vuurtoringmuseum te sien of 'n foto by die mees suidelike punt van Afrika te neem waar 'n 3D-kaart geskep is.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Carin E
Saam met lewensmaat
5.0
Thank you for a great home for the 3 days on our road trip. Well appointed. Good location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Mornay D
Gesin met tieners
5.0
Can recommend the stay and hosts. Excellent stay and very clean. Enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Lizelle M
Gesin met klein kinders
5.0
Ons sal definitief weer kuier by Palms on Protea. Die woonstel het alles wat jy nodig het! Ideaal vir 4 grootmense en 2 kinders. Daar is 'n dishwasher...
Sien meer
Des 2024
Jacqueline L
5.0
Lekker kuier, lekker atmosfeer. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is lekker geleë by die hoofstraat en strand. Dit is darem wonderlik as 'n vrou ...
Sien meer
Nov 2024
Chrisri M
Saam met vriende
5.0
Things we liked:. We thoroughly enjoyed our stay at Palms on Protea. The location was perfect, just a short walking distance from the b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sheila Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Proteaweg 80, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Palms on Protea het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 80, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87b08a0aa35f2d2257954eb4b6586a3825f73f2e54d9276de41cb05936b14b95ae7efaf5144401b6183788782a6f3e6d4132?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 49 5 1 5 80 Protea Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.7967318 20.0435089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang