Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palms on Byrne

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,800.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste sal met bespreking 'n e-pos ontvang wat die Palms On Byrne-dokumentasie bevat. Hulle sal ook gevra word om afskrifte van alle gaste se ID's aan te heg vir inklokdoeleindes.

Vir privaatheidsredes, wees asseblief bewus daarvan dat die studeerkamer/kantoor, stoorkamer onder die trappe en motorhuise as privaat en ontoeganklik aangewys is tydens jou verblyf.

Partytjies, ooievaarstee's en kombuistee's word toegelaat mits vooraf gereël.

Ongemagtigde partytjies, spyseniers of partytjiebeplanners sal as oortreders beskou word en sal van die perseel verwyder word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 8 500
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R 8 500
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
    10 volwassenes, 2 kinders, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Byrne Court 4, La Lucia Ridge, Durban, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA272dffd4ea69a554099ac0344425c6f6965086ba2617ee8e38ed6a849d779a3bd82539f228c589a43f49b76b64d1a9e13df0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 13) 4 Byrne Court La Lucia Ridge 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.7520235 31.0487301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang