Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palmhof Chalets

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 77 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabies-straat, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Palmhof Chalets is in die hartjie van die skilderagtige Groen Kalahari in die klein dorpie Kakamas geleë, naby die pragtige Oranjerivier geleë. Met ons vriendelike personeel en rustige omgewing streef ons daarna om ons gaste se verblyf 'n ontspannende en vreugdevolle ervaring te maak. Ons is trots op die kwaliteit van ons verblyf.

Palmhof Chalets is nou toegerus met 25 kamers en chalets, waarvan 4 bed-en-ontbytkamers en 21 selfsorgkamers is. Ons veilige eenhede het almal braaigeriewe en ons het 'n lieflike swembad vir die warm somersdae.

Die area is bekend vir sy lieflike wingerde, naby aan die Augrabieswaterval Nasionale Park en dit is die ideale oornagplek op pad na die Namakwaland Natuurreservaat. Sou jy iets lekkers wil hê om te eet, is Fego Caffe gerieflik oorkant die straat geleë met iets vir almal se smaak. Of jy nou deur ons lieflike streek toer of net deur Palmhof Chalets en Fego Caffe is die perfekte bestemming.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 210 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kim B
Gesin met tieners
5.0
Cosy. Accommodation was clean, modern and pleasant.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Desseray B
Saam met vriende
5.0
Comfortable, spacious and welcoming. We were warmly welcomed and the staff were friendly and helpful. The rooms were lovely and spaciou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Petra S
5.0
Gerieflik en veilig. Eenheid is baie netjies.
Des 2024
Braam L
Gesin met tieners
5.0
Ek kan Palmhof Chalets aanbeveel en sal weer daar oorslaap. Baie lekker plekkie, skoon en netjies. Ons was baie vriendelik ontvang. Baie groot chalet ...
Sien meer
Des 2024
Jeandre N
Gesin met klein kinders
5.0
Defnitief die moeite werd gewees. Het baie lekker gebly. Was net 'n oornag stop, maar kinders het die swembad baie geniet.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Palmhof Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 210

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Augrabies-straat, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Gaste dink Palmhof Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 77 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabies-straat, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlMDllZTA5LTYyYTMtNDc1MS05ZTE0LWMxYzUzMzU4NGY5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 210 5 1 5 Augrabies Way Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.767246683222 20.617675110451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang