Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palm Estate

B&B
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Zebra
Vanaf R649
R 649 R 433
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer spog met 'n tuin-uitsig en het slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed, knus sitplek en oorgenoeg kasruimte vir bagasie. Langs die kamer is 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Bykomende geriewe sluit 'n haardroër, 'n slim-TV met toegang tot Netflix, Prime Video en YouTube, asook koffie- en teemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Verwarmer
Draagbaar
Stroomdienste
Amazon Prime, Netflix
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Haardroër
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Draagbaar
Vermaak
Stroomdienste
Amazon Prime, Netflix
TV
Slim
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Huisreëls

Etes kan vooraf teen 'n ekstra koste met die eienaar gereël word.

Neem asb. kennis dat troeteldiere streng verbode is.

Wasgoeddiens is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Giraffe
Vanaf R769
R 769 R 513
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer spog met 'n tuin-uitsig en het slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en oorgenoeg kasruimte vir bagasie. Langs die kamer is 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Bykomende geriewe sluit 'n haardroër, 'n slim-TV met toegang tot Netflix, Prime Video en YouTube, asook koffie- en teemaakgeriewe in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Stroomdienste
Amazon Prime, Netflix
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Vermaak
Stroomdienste
Amazon Prime, Netflix
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Huisreëls

Etes kan vooraf teen 'n ekstra koste met die eienaar gereël word.

Neem asb. kennis dat troeteldiere streng verbode is.

Wasgoeddiens is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Elephant
Vanaf R949
R 949 R 633
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is op die boonste verdieping en bied 'n uitsig oor die tennisbaan. Dit het slaapplek vir 2 gaste, 'n koninggrootte-bed en oorgenoeg kasruimte vir bagasie. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Bykomende geriewe sluit 'n haardroër, 'n slim-TV met toegang tot Netflix, Prime Video en YouTube in. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, oondjie, noodsaaklike eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Verwarmer
Draagbaar
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Kombuis & eetkamer
Braai
Gemeenskaplik, Buite, Toerusting voorsien, Houtvuur, Houtskool
Yskas
Mikrogolfoond
Oond
Temperatuurbeheer
Verwarmer
Draagbaar
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Etes kan vooraf teen 'n ekstra koste met die eienaar gereël word.

Neem asb. kennis dat troeteldiere streng verbode is.

Wasgoeddiens is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R649
R 649 R 433
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drake-laan 20, Eastleigh Ridge, Edenvale, 1609, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb376005ee30cb6d9ad05e377f119274d714c6cd6e307139b39e07792eae41904bf3e4b64979663ccd301c6bae8a47c52abd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R649 nouVanaf R433 per nag (plek vir 2) 20 Drake Avenue Eastleigh Ridge 1609 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.12523969855 28.147813757438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang