Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Outsiders B&B

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Outsiders B&B lê in die hartjie van Nieu-Bethesda, Oos-Kaap, en beskik oor 2 knus, en suite-dubbelkamers. Elke kamer kan tot 2 gaste akkommodeer. Nieu Bethesda is 'n oulike klein dorpie met baie restaurante en koffiewinkels. Die wêreldbekende Uilhuis is in die hartjie van die dorpie en is 'n trekpleister wat jaarliks deur meer as 15 000 besoekers besoek word.

Outsiders B&B bied 2 dubbelkamers, elk met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort en toilet. Elke kamer het 'n privaat ingang en patio, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Troeteldiere is welkom indien dit gereël word.

Gaste kan doendinge soos fietsry, voetslaan, bergfietsry, wildritte en voëlkyk in die area geniet. Nabygeleë besienswaardighede sluit Camdeboo Nasionale Park en Valley of Desolation in. Of klim Compassberg, die hoogste piek buite die Stormberg-Drakensberg massief.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Izaan B
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld. Perfekte oornag akkommodasie. Het met ons German Shepherd gereis. Outsiders het ons geakkommodeer om te verseker ons het 'n toe erf i...
Sien meer
Jan 2025
Tom P
Saam met lewensmaat
5.0
Terrific. Lovely people. Lovely stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Melinda O
Saam met vriende
5.0
Good value for money and the breakfast was exceptional. The hostess was very friendly and helpful by explaining the local attractions a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Morne V
Saam met vriende
5.0
Moeite werd. Het dit geniet. Sal dit aanbeveel.
Des 2024
Freddie B
Saam met lewensmaat
5.0
Was 'n besondere ervaring. Sal aanbeveel. Ook die ontbyt was besonders met warm gebakte brood, was 'n wenner.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 321

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Outsiders B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Martinstraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54ee8b305b824806fd277cd3023345d1628fcc203ef6363aa3bb4dba5e4e00979e2bc85df55435863974676e10b928410e43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 Martin Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.8652034 24.5521132

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang