Outeniqua Inn
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: CJ Langenhoven-pad 70, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R860 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Outeniqua Inn is 'n lieflike gastehuis in George wat gaste 'n keuse van pragtig-styl slaapkamers bied.
Gaste het 'n keuse om Mount Fidji, Mount Everest, Kilimanjaro, Switserse Alpe, Mont Blanc en Tafelberg te bespreek; almal het slaapplek vir 2 gaste. Die kamers is ingerig met dubbelbeddens of koninggrootte-beddens, wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ons het een selfsorgkamer, met slaapplek vir tot 6 mense, met sy eie kombuis en eetarea.
Al die kamers het lugversorging en is toegerus met TV's en Netflix, WiFi-toegang, kluise vir waardevolle items asook tee- en koffiegeriewe. Sommige van die kamers het ook 'n lessenaar. Mount Everest, Switserse Alpe en Mont Blanc het 'n privaat swembad-ingang. Al die kamers word daagliks skoongemaak.
Gaste kan langs die swembad ontspan of gebruik maak van die braaigeriewe wat beskikbaar is.
The Outeniqua Inn is binne 300 m vanaf die George Gholfklub geleë en net 'n kort entjie se ry vanaf Hoërskool York, Hoërskool PJ Langenhoven, verskeie besighede, die middedorp en George Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Outeniqua Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- CJ Langenhoven-pad 70, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Outeniqua Inn het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Heatherlands George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: CJ Langenhoven-pad 70, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang