Oseaan huisie
Kry 35% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 12 Mrt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Pinta Crescent, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R975 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Oseaan Huisie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in St Helenabaai, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens elk. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, DStv en gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot bykomende sitplek buite met asemrowende see-uitsigte, insluitend 'n braai-area wat ideaal is vir skemerkelkies.
Veilige parkeerplek bied gemoedsrus regdeur jou verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 19 Pinta Crescent, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Pinta Crescent, Britannica Heights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang