Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orange Grove Mosesberg Cottage

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2025 tot 30 Jun 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noree-weg, Orange Grove Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 711 R2 169 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Orange Grove Mosesberg Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis wat op 'n werkende wyn- en olyfplaas geleë is in die hartjie van Robertson se vallei van wyn en rose. Die kothuis lê hoog op 'n rant en omring deur 'n olyfboord en natuurlike fynbos, en bied panoramiese uitsigte oor die omliggende olyfboorde, wingerde, berge en valleie. Dit is perfek vir 'n romantiese ontsnapping.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n ruim instapstort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n houtkaggel. Vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die eenheid maak oop op 'n stoep met 'n plonspoel wat oor die wingerde, olyfboorde en berge uitkyk. Hierdie eenheid sluit ook 'n onderdak-ingeboude braai-area en onderdakparkeerplek in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carlos Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 80

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Noree-weg, Orange Grove Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Orange Grove Mosesberg Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 711
R 2 711 R 2 169
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 711
R 2 711 R 2 169
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noree-weg, Orange Grove Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83752a20f500f64e0613126724615b5441692d6cb9ca77757a01144bc31ae02c3648fb0775c8d635f82d1ef285a1e5e30569?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 711 nouVanaf R2 169 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Noree Road Orange Grove Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.742429 19.788948

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang