Onze Rust
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Marais-straat 44, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Onze Rust bied selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie Franskraal, wat 'n ideale toevlugsoord aan die hele gesin bied.
Dié historiese huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Daar is 2 hoofslaapkamers met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die vierde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Gaste het toegang tot 2 ekstra badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n opwaskamer buite met 'n wasmasjien, yskas-vrieskas en opwasstasie. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 6, 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n binnebraai. Die sitarea lei na 'n houtdek met sitplek, wat asemrowende see-uitsigte bied.
Buite kan gaste om die boma ontspan of maaltye by die etenstafel vir 8 geniet. Daar is ook 'n klimraam vir die kinders. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Vir diegene wat gretig is om te verken, is Rooikransies Franskraal 1,6 km ver, en Kleinbaai Hawe is 3,4 km vanaf die verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Marais-straat 44, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Franskraal Gansbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Marais-straat 44, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang