Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Huisie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Ons Huisie is in die bekoorlike vissersdorpie Elandsbaai langs die Kaapse Weskus geleë. Nabygeleë besienswaardighede sluit Verlorenvlei, Bird Island Reserve, Elands Bay Beach en Cape We Coast Biosphere Reserve in.

Die verblyf beskik oor 'n 3-slaapkamerhuis met 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer met 'n enkelbed. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, kisvrieskas, skottelgoedwasser, 4-plaat gasstoof met 'n elektriese oond, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, TV, DStv, gratis WiFi en veilige parkeerplek in.

Daar is 'n omskakelaar op die perseel wat die TV, Wi-Fi en die meeste ligte ondersteun tydens beurtkrag.

Gaste kan swem, branderplankry, visvang, fietsry en voëlkyk in die area geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rob F
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely weekend in a quiet neighbourhood right by the beach. We had a lovely weekend stay at Ons Huisie. It is right by the beach, so ve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Carol L
5.0
Gerieflik. Stil en kalmerende atmosfeer. Was vriendelik ontvang en die tyd was goed. Baie lekker gebly. Sal beslis weer gaan.
Feb 2025
Framchelle D
Gesin met tieners
5.0
Dit was heerlik en pragtig. Baie lekker. Kinders het die swembad baie geniet.
Des 2024
Trudie F
5.0
Heerlikste plek amper op die strand. Wat 'n oulike plek. Dit het regtig alles wat jy benodig. Is pragtig netjies danksy Sonja, wat dit baie mooi oppas...
Sien meer
Sep 2024
Margaret P
5.0
We thoroughly enjoyed exploring Elandsbaai from the comfort of Ons Huisie. Ons Huisie is a spacious, comfortable, well-equipped house w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Boomstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ons Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boomstraat, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ebe38cbbb373c554bc884b88a82ece50effe53ac6d6e5fec81c5c85423aefa9e67ad69f1a7132bf75f014359db66c921db7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 5) 95 5 1 5 Boom Street Elands Bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.311048304455 18.341867169312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang