Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Huisie

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwe-straat 14, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ons Huisie is 'n pragtig ingerigte verblyf in Beaufort-Wes en spog met 'n gesonde klimaat en heerlike weer regdeur die jaar.

Die verblyf bied 'n tweeslaapkamer-gesinseenheid en 'n dubbelkamer-eenheid. Hierdie gesinseenheid is beter geskik vir 'n gesin, want dit beskik oor net 1 badkamer wat en suite is met die hoofslaapkamer. Dit beskik oor 2 slaapkamers, die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n aparte sitkamer met 'n platskerm-TV met volledige DStv en gratis WiFi, en 'n yskassie en mikrogolf.

Die Dubbelkamer beskik oor 'n dubbelbed, 'n platskerm-TV met volledige DStv en gratis WiFi en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie en mikrogolf.

Daar is braaigeriewe en braaipakke beskikbaar. Gaste kan in die welige tuin met sitplek buite ontspan of 'n duik in die swembad neem. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.

Beaufort-Wes is die grootste dorp in die dorre Groot-Karoostreek, en die middelpunt van 'n landboudistrik wat hoofsaaklik op skaapboerdery gebaseer is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 153 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Hetsie R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gasvry ontvang. Alles is skoon en baie netjies. Rustige omgewing. Baie. Net 1 nag oorgebly, maar lekker gebly, baie dankie.
Feb 2025
Welma B
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning. Stunning mooi heerlike ontbyt en heerlike lokale eetplek aandete geniet. Stunning.
Feb 2025
Zelda R
5.0
Vriendelike mense en mooi dekor. Heerlike groot kamer waar ek al baie geslaap het as ek reis vir besigheid. Lugverkoeling vir die warm weer is fantast...
Sien meer
Jan 2025
Susan L
Gesin met tieners
5.0
Heerlike Karoo-bederf met baie aandag aan detail. Ons huisie is 'n heerlike gastehuis wat ons verwagtinge oortref het! Daar is oral fyn aandag aan det...
Sien meer
Jan 2025
Henriette D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons Huisie is inderdaad soos ons eie huis! Baie lekker gebly! Skoon, netjies en vriendelike eienaars. Heerlike ontbyt gekry.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Annelene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 192

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Van der Merwe-straat 14, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ons Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Merwe-straat 14, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81a321452b6100bb05471cb3a07513fbfa6aaddda138c1ae76b21a6e12fc528d3746ec35648fd9f5a278d7d03effdacf3eb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 153 5 1 5 14 van der Merwe Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.350194541061 22.599041908979

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang