Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Beach 1

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die minimum ouderdom vir gaste is 12 jaar.
Let dat dele van die eenheid met 'n trap bereik word en dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.

Alle geriewe word op eie risiko gebruik. Die eienaar of bestuurder aanvaar geen aanspreeklikheid of regsverantwoordelikheid vir enige skade, verlies of beserings wat as gevolg van die gebruik van die geriewe opgedoen word of enige ander beserings of skade wat gaste of besoekers by hierdie verblyf of op die perseel mag ly nie.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie, tensy dit 'n spesiale versoek vir gidshonde vir visueel gestremde gaste is.
Items mag nie uit die huis verwyder word nie. Die handdoeke wat voorsien word, mag nie op die strand gebruik word nie. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die sleutel- en breekskadedeposito sal normaalweg binne 10 werksdae ná die uitklokdatum terugbetaal word.

Die volgende word nie op die perseel toegelaat nie:
Enige kommersiële aktiwiteite, spanbou, partytjies, 21ste verjaardagpartytjies,Matriek-funksies (selfs ná hul eindeksamen), ram- en hennepartytjies.
Geen onder 21 jarige gaste sal sonder volwasse toesig geakkommodeer word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 034
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 034
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeusstraat 20, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyaNU6Z270KaI5DGGjARAdYHhCKxgmo573S6OqUObJmW3GFqTIO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 034 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 20 Zeus Road Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.040812922503 18.038030506283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang