Omni The Pillar Boutique Hotel
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Waterberg Avenue and Olds Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 670 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Omni The Pillar Boutique Hotel bied heerlike oornagverblyf in pragtig versierde kamers in die hartjie van Langenhoven Park, Bloemfontein. Dit is 'n uitstekende opsie vir sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie eiendom bied gaste 'n verskeidenheid gastekamers wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Hierdie kamers is almal ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort of albei. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie en 'n koffiestasie in. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met DStv beskikbaar.
Alle gaste het volle toegang tot die eiendom se gimnasium op die perseel, gastesitkamer en volledig toegeruste kombuis. Dié hotel het ook 'n uitnodigende swembadarea buite waar gaste kan ontspan en die son kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Corner of Waterberg Avenue and Olds Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien meer verblyf in Spitskop Small Holdings Spitskop Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Waterberg Avenue and Olds Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang