OGL Guesthouse
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boonzaier-straat 9 SE 2, Vanderbijlpark, Johannesburg, 1911, Gauteng
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
OGL Guesthouse is in Vanderbijlpark, Gauteng en bied gehalteverblyf wat ideaal vir sakereisigers is of gaste wat op soek is na oornagverblyf.
Die gastehuis bied 8 pragtige kamers met 'n TV, DStv en gratis WiFi. Elke kamer het 'n privaat en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, waaiers, 'n lessenaar, yskas-vrieskas en mikrogolf.
Daar is 'n pragtige grasperk en braai-area, asook 'n swembad.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Boonzaier-straat 9 SE 2, Vanderbijlpark, Johannesburg, 1911, Gauteng
Sien meer verblyf in Vanderbijlpark Gauteng
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boonzaier-straat 9 SE 2, Vanderbijlpark, Johannesburg, 1911, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang