Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oewerpark Landgoed

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oewerpark Landgoed, Plot 40, Edel Etaweg, Bashewa, Pretoria, 0102, Gauteng
  • Vanaf R470 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oewerpark Landgoed bied knus woonstelle op 'n werkende plaas in Bashewa, Gauteng. Dit is die ideale plek vir sterrekykers, avontuursoekers of reisigers wat deurreis. Of gaste hier is vir 'n rustige wegbreek of 'n geleentheid bywoon, die woonstelle bied die ideale omgewing.

Elke woonstel het 'n oopplan-uitleg en 1 badkamer met slaapplek vir 2 gaste. Gaste kan op die patio ontspan en die braaigeriewe wat beskikbaar is, geniet.

Die gastehuis is op dieselfde perseel as die Oewerpark Landgoed-vermaakplek geleë en is gerieflik naby ander trou- en geleentheidslokale geleë.

Slegs 15 km vanaf die naaste winkelsentrum, restaurante en Pretoria-Oos Hospitaal. Gaste word aangemoedig om die buitelewe te verken met skilderagtige staptogte of om hul fietse saam te bring om deur die omliggende gebiede te fiets.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Slegs 4x4-toegang
Grondpad

Ligging

  • Oewerpark Landgoed, Plot 40, Edel Etaweg, Bashewa, Pretoria, 0102, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 470
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 470
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oewerpark Landgoed, Plot 40, Edel Etaweg, Bashewa, Pretoria, 0102, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbcff73c579b05c797ab4962110533b91fd836f8f49e4e75d94a2f95fbf4cd369f9fec1c784880ac028668f2dccd1b8442437?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R470 per nag (plek vir 2) Oewerpark Landgoed Plot 40, Edel Eta Road, Bashewa 0102 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -25.927097139854 28.40905534934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang