Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceans End

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaway-rylaan 67, Kini Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 450 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Oceans End bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike strandhuis in Kini Bay Village, ideaal vir groot gesinne of groepe. Gaste kan pragtige see-uitsigte vanaf die huis en swembad geniet. Die eienaars woon op die perseel in 'n selfsorgwoonstel wat sy eie ingang vanaf die straat het.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die ander 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Hierdie 3 slaapkamers deel 2 badkamers, een met 'n stort en die ander een het 'n bad.

Die huis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea, en 'n aparte sitkamer. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n TV en die huis is toegerus met gratis WiFi.

Gaste kan die swembad geniet, ideaal vir daardie warm somersdae, asook die braai-area in die tuin. Die tuin lei direk na die strand. Kini Bay Village is 25 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) geleë.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Seaway-rylaan 67, Kini Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Oceans End het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 450
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 3 450
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaway-rylaan 67, Kini Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd4278cdcdc5f7f539cc897a81182f856c160b79e5ba038078c5c708683c6c475999053db923141142d310b9ebee4fd4a369?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 67 Seaway Drive Kini Bay 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.019829002225 25.375710809193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang