Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean View

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 64, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ocean View is 'n rolstoelvriendelike selfsorgwoonstel met 'n sonkragstelsel om beurtkrag in Lambertsbaai te verlig wat sy besoekers 'n lieflike see-uitsig bied.

Die woonstel op die grondvloer is ideaal vir 'n gesin van 4 en het 'n 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea vir kinders. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet of hulle kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met sekere DStv-kanale bevat. Onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.

Die woonstel het 'n toesluitmotorhuis. Parkeerplek word voorsien, maar let asseblief daarop dat troeteldiere ongelukkig nie toegelaat word nie.

Lambertsbaai bied verskeie lieflike restaurante, asook 'n verskeidenheid doendinge en besienswaardighede wat wissel van vierwielmotorfietsry, sandplankry, mikroligte vlugte, asook Bird Island en Sir Lambert Wine and Bird Island.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Bridgitte D
Saam met lewensmaat
5.0
Mind, body and soul rejuvenated. After the hustle and bustle of our daily lives, we sighed a huge relief when entering Ocean View chale...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Melanie P
Saam met lewensmaat
5.0
Familie kuier. Ocean View se ligging is perfek by die see. Die eenheid is goed toegerus en die eienaars is baie vriendelik. Kan dit vir seker aanbevee...
Sien meer
Jan 2025
Andre B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier. Akkommodasie was net wat ons nodig gehad het en was skoon en netjies.
Jan 2025
Hennie B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gerus. Baie lekker gebly. Riana was verskriklik vriendelik en ken Lambertsbaai baie goed, so sy kon ons van 'n paar plekke vertel om te ga...
Sien meer
Des 2024
Jacobus Johannes M
Gesin met klein kinders
5.0
Ocean View is presies dit. Ons het Ocean View baie geniet. Daar was alles wat ons nodig gehad het en meer. Die uitsig is fantasties met die strand let...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Strandstraat 64, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 64, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0125940ee9bf8ff7e62ef4bfcd2448511976e7a991ac8e39f9b29b2ca44c7599f074938f2b287ec1f5cfc1acc1da0c674874?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 64 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.0976607 18.3034036

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang