Ocean Gardens 13
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bidstone-weg 522, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ocean Gardens 13 is in 'n veilige kompleks in Ramsgate Beach, Margate, geleë en bied slaapplek aan 4 gaste wat op soek is na 'n wegbreek by die see.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte gastetoilet. Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en 'n toesluitmotorhuis. Die woonstel is gerieflik naby Ramsgate Beach, Blue Lagoon en The Waffle House geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bidstone-weg 522, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Ramsgate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bidstone-weg 522, Ramsgate Beach, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang