Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Blue Self-Catering

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jurika G
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Sien bo. Ons vakansie was uitstekend! Die huis was perfek vir ons vakansie. Die uitsig is wonderlik, om die see heeltyd te kan sien en hoor maak 'n vakansie! Die huis is toegerus met alles wat jy nodig het en alles werk. Ons was volwassenes en kinders vanaf 3 jaar tot 12 jaar. Die huis is perfek vir onthaal van gaste of net rustig braai ons familie. Die ysmasjien en braaihout wat voorsien was, het alles net vergemaklik, en ons het baie vleis en vis gebraai en vir die see gekyk van die stoep af. Die huis se ligging werk, naby die tidal pool en ook die strand. Kinders het rondgery met fietse en die dorp is super veilig. Ons het baie gelukkige herinneringe gemaak die vakansie en sal weer Jongensfontein toe kom in die toekoms! Dankie vir super diens en ook vir!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Celezte Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R 6 000
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowwekliplaan 26, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b5347e94df705c6a5238c63e1a4da255a9fdc5f7c10b41c7071165fac65685f5495ff2d2c5e7dfecdb5f840b2266c22ecfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 13) 1 5 1 5 26 Rowweklip Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.431982183549 21.331301017999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang