Oak Park and Conference Centre
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strachanstraat 48, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oak Park and Conference Centre bied gastekamers en is in Kokstad geleë. Die gastehuis is ook ideaal geleë naby die dorp se geriewe en besienswaardighede.
Akkommodasie by Oak Park and Conference Centre beskik oor 9 individueel versierde kamers. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed óf 2 enkelbeddens, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt of aandete kan gereël word en word in die eetarea bedien. Die gastehuis spog ook met 'n swembad en buitekroegarea, 'n groot konferensiekamer om te huur, 'n rugsteunkragopwekker en veilige onderdakparkeerplek vir voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Rita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Strachanstraat 48, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Oak Park and Conference Centre het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kokstad Suidelike Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strachanstraat 48, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang