Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nooiensboom Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls

Geen rook in die kothuis nie.
Alle vure buite by die vuurmaakplek, asook braaivleisvure op die plaas, moet voor vertrek met water geblus word om wegholbrande te voorkom.
Geen spoel van sanitêre doekies of ander voorwerpe in die toiletstelsel nie.
Die septiese tenk het organiese beheer.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Leliehoek, Leeukloof LK6, Mosselbaai Distrik, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0704e24e17e0d0b86619267a02668ac6c076e84fe17615a81ffebbe1257f2d3b429b58001324a731e422d7b6b392bfa876c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Plaas Leliehoek Leeukloof LK6 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.957970084473 22.075703813022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang