No. 24
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Serruria-sirkel 5068, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
No. 24 bied gaste 'n ontspannende verblyf vir 4 mense net 400 m vanaf die strand in Bettysbaai.
Die huis kyk uit oor die berg en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers met 'n stort. Die kamers is ingerig met dubbelbeddens, en vir gerief word linne en badhanddoeke voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n binnebraai-area, asook tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi-toegang is beskikbaar in die huis.
Warm water word deur gasgeisers voorsien, en sonkragligte en kerse verskaf lig. Die mikrogolf en yskas is aan 'n enkele elektriese punt gekoppel.
Buitelugbraaigeriewe is beskikbaar vir gebruik, en troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.
Bettysbaai bied verskeie restaurante asook doendinge soos swem, branderplankry, sandplankry, stap- en voetslaanroetes. Gaste kan die pikkewynkolonie by Stony Point, of die Harold Porter Botaniese Tuin besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lucille Geverifieer
Eiendomme 35
Resensies 388
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Serruria-sirkel 5068, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink No. 24 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Silversands Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Serruria-sirkel 5068, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang