Nirvana Outpost
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Magical Moon
- Selfsorg
- Running Bear
- Selfsorg
- Little White Dove
- Selfsorg
- Crazy Horse
- Selfsorg
Huisreëls
Aangesien die verblyf in 'n bewarea en op 'n Alpakka-reservaat is, word vure slegs in die aangewese vuurput-area toegelaat en moet dit nie sonder toesig gelaat word nie.
Met vooraf reëling kan gaste saans afgaan en die alpakkas voer en 'n opvoedkundige inligtingsessie oor hulle geniet.
Vure moet heeltemal geblus word, sonder gloeiende kole, en bedek word.
Geen stropery van wild of plante nie.
Stilte na 22:00.
Gebruik die verskafde dromme vir rommel, soos sigaretstompies en gebreekte glas.
Maak die ablusiegeriewe, teepee-tente en kombuis toe, en rits toe voor jy gaan slaap of vertrek om ape uit te hou. Moenie die ape voer nie.
Maak alle hekke veilig agter jou toe.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Voertuie word slegs in die parkeerarea toegelaat.
Vuurmaakhout is beskikbaar om te koop.
Gaste kamp op eie risiko. Enige skade of breekskade sal gehef word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: P165 Currys Postweg, Nirvana Plaas, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang