Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nietgedacht Farm Stay

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nietgedacht-plaas, Langs die R384, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Nietgedacht Farm Stay bied gaste gerieflike selfsorgverblyf op 'n werkende Karooplaas en is ideaal vir reisigers wat op soek is na 'n oornagverblyf of 'n plaaswegbreek in die Karoo.

Dié eiendom beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens. Elke badkamer is toegerus met 'n stort.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n induksiestoof en 'n mikrogolfoond. Die eenheid het nie 'n TV nie. Gaste kan van die groot braai-area buite gebruik maak en na die manjifieke sonsondergange kyk of die sterre nagte geniet. Kom verken die koppies en geniet die natuur. Hout kan op versoek gereël word.

Die plaas bied verskeie koppies om te klim en voetpaadjies om te volg, en 'n verskeidenheid voëls kan gesien word. Voëlkyk en fietsry kan ook geniet word. Daar is 'n wonderlike plaasdam wat gaste kan gebruik om af te koel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sunel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Nietgedacht-plaas, Langs die R384, Britstown, 8782, Noord-Kaap
  • Gaste dink Nietgedacht Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nietgedacht-plaas, Langs die R384, Britstown, 8782, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5NTFlNTI4LTY3OWEtNDc4My04ZWU3LWZkYzk0ZmY0YzhmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 5 mense 29 5 1 5 Farm Nietgedacht Off the R384 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.594913039642 23.270523548126

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang