Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Niemandsland Vlakvark Boskamp

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs De Wagendrift, Klipdrift Plaas Erfdeel 2, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Vanaf R2 200 R1 760 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Niemandsland Vlakvark Boskamp is 'n lieflike selfsorgkamp vir 8 mense in die bosveld.

Die verblyf beskik oor 2 chalets, 'n tent, 2 badkamers en 'n kombuis. Die oopplan-chalet 1 is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof en 'n yskas.

Chalet 2 is ingerig met 'n dubbelbed en die tent is ingerig met 'n dubbelbed, asook 'n stapelbed. Die 2 eenhede deel die gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort. Gaste moet asseblief hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kamp is toegerus met elektrisiteit, en die groot kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n vrieskas, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe en etes kan by die etenstafel geniet word.

Braaigeriewe is beskikbaar vir gebruik, en gaste kan in die swembad afkoel en die uitsigte geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sonika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Langs De Wagendrift, Klipdrift Plaas Erfdeel 2, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Niemandsland Vlakvark Boskamp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 760
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 760
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs De Wagendrift, Klipdrift Plaas Erfdeel 2, Dinokeng, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a7f38c1860a74bce7c441685779459e236643682e5196b9d73dc70ba0afe10cc7015902bbd8b3d136d819261283ca59e8fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 760 per nag, vir 6 mense 18 5 1 5 Off De Wagendrift Klipdrift Farm Portion 2 0400 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -25.358605022246 28.445100304273

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang