River Breeze
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 25% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 22 Jan 2025 tot 20 Mrt 2025.
Kry 25% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 15% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 12 Mrt 2025 tot 22 Apr 2025.
Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
'n Basiese glybaan is beskikbaar om klein bote op/van 'n sleepwa te loods en te haal.
Gaste kan braai en vuurmaakhout voor aankoms teen 'n ekstra koste voorafbestel.
Gaste word aangeraai om gebottelde water saam te bring om te drink.
Troeteldiere kan gereël word voor besprekingsbevestiging teen 'n addisionele fooi van R250.
Troeteldiere mag nie die eiendom binnegaan sonder vooraf toestemming van die Gasheer nie. Gaste wat 'n hond(e) saambring, word versoek om hul beddegoed/mandjies saam te bring en te verseker dat hulle nie die meubels gebruik nie. Daar is 'n bakskep in die tuin. Gaste word gevra om asseblief drol te verwyder om vlieë te help verminder en om die wilde tuin te hou soos hulle dit gevind het.
Daar is buurplase met vee. Honde wat geneig is om rond te loop, en of aggressief teenoor mense en diere is, moet nie na die eiendom gebring word nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 9 persone
6 volwassenes, 3 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riversdale-weg, Erfdeel 48, Vermaaklikheid, 6671, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang